Red Het Harmoniepark


Gast

/ #65

2013-04-11 11:09

Die Park bring baie herrineringe terug van ons besoek aan Antwerpen, Opa & Oma, wat ons as kinders na die tuin gebring het om te speel. Op ons 2010 en 2007 besoek na Antweren het ons seun ook in die park gespeel. Kommetaar van Suid Afrika herrineringe van speel in oop ruimte, veilig en na by Opa en Oma.